Pretoria Oos Kommando
“Si vis pacem, para bellum”
SOET IS DIE STRYD
VAN DIE STRYDER,
WANT HY HET
DIE ROEPSTEM
GEHOOR,
MAAR DIE MAN
WAT SY
DEELNAME WEIER
IS DIE MAN
WAT SY NASIE
VERMOOR.
Die kommando is ‘n nie-politiese, wettige struktuur wat
fokus op die beveiliging en beskerming van sy lede en
die gemeenskap.
Prioriteite word verleen aan:

							-			Weerbaarheidsopleiding
							-			Struktuur
							-			Kommunikasie
							-			Inligting
							-			Teen misdaad operasies
Samewerking met die polisie, plaaslike buurtwag strukture
en ander teen misdaad groepe word nagestreef.